3. Lap oorgetrekte notaboeke
Deur die oorskiet lap van geskenk idee 2 te gebruik en ‘n paar vaal nota boeke te gebruik kan jy enige OCD familie lid of skryf Fanatic se dag maak. Trek ‘n paar nota boeke oor met mooi lap vir ‘n vinnig kersgeskenk.
4. DIY Sugar Scrub spesiaal vir jou skoonheidsobsessiewe familie lede. Gooi ‘n paar roosblare en suiker in jou ma se menger en mix away. Sodra die suiker die kleur van die roosblare aangeneem het is jou scrub reg op verpak en toegedraai te word.
5. ‘n Photo cube
Terwyl jy in jou pa se garage gekrap het vir die hout stukkies vir die eerste geskenk idee, maak sker jy krap ‘n paar ekstra stukkies uit om ‘n paar kubusse te kan maak. Decoupage ‘n foto op elke sy vir ‘n oulike kamer versiering.