SANDkoerant 3 | Page 8

James het die volgende wenke gegee oor hoe om procrastination reg te bestuur:

1.Gee vir jouself belonings terwyl jy besig is met jou lang termyn bevrediging. Jy kan vir jouself bederf met ‘n blokkie chocolate na elke hoofstuk wat jy geleer het.

2. Besef die gevolge van procrastination vinniger. Dis maklik om te vergeet wat kan gebeur as jy nie leer nie, so herinner jouself daar aan met ‘n sticky note teen jou yskas dat as jy nie leer nie kom jy nie deur nie.

3. Beperk die dinge wat jou laat procrastinate. Jy kan byvoorbeeld net een episode download in pleks van vier en so het jy dan net een om te kyk en kan jy nie vir te lank procrastinate nie.

So moenie meer ‘the cleaner’, ‘the panicker’, ‘the list maker’, ‘the napper’, ‘the sidetracker’ of ‘the social sharer’ wees nie, maar wees eerder die een wat weet hoe om haar procrastination the hanteer 