SANDkoerant 2 | 页面 3

1.Braai in die braaituin.

2.Drink ‘n “drink” in die by die donkie draai.

3.Speel met Bruno.

4.Hou ‘n movie aand in die ontspanningsaal.

5.Eet middagete buite op die gras.

6.Gangslaap.

7. Wanneer jy na ‘n aand uit oor die brug ry groet die koshuis sodra jy die naam KARLIEN sien.

8.Ondersteun elke sportsoort ten minste een keer.

9.KARLIEN VERJAAR!!!!! (neem deel)

10.Zoep weer by jou koshuis ma, net omdat jy kan.

Menige dae gaan verby wat ons as Karlieners net op die bed lê en series kyk. Daardie onproduktiewe sae, wel…hier is vir jou ‘n lys van dinge wat j en jou Karlien sussies kan doen wanneer die dae te lank raak, of noem dit tien dinge om te doen voor jy Karlien verlaat:

Enjoy, en neem ‘n foto na jy elke een voltooi het…Remember seeing is believing.

-Tras

sandkoerant 02

sandkoerant 01