News from Security continue / Nuus vanaf Sekuriteit vervolg
Sleutelbeheerkamer
Let asseblief op dat ons in die proses is om ons sleutelbeheerkamer se
sleutelstelsel te verbeter. Dit het onder ons aandag gekom dat die bestaande
villanommer sleutelhouers baie verouderd is en dat die villa nommers nie
meer sigbaar is nie. Ons wil graag alle sleutelhouers standaardiseer (sien
asseblief voorbeeld).
Ons wil graag u hulp vra deur die aangehegte magtigingsvorm te voltooi, wat
ons toestemming sal gee om 'n bedrag van R35.00 op u
huiseienaarheffingsrekening te plaas vir die vervaardiging van u villa
sleutelhouer.
Dawid Malan
Security Manager / Sekuriteitsbestuurder
Laai asseblief die onderstaande (toepaslike) skakel af en stuur ingevulde
vorm aan Mnr. Dawid Malan: [email protected].
Estate Reception: Armbands Beach Access
Arrival Notifications
Kindly note that all home owners are required to complete an Arrival
Notification form to notify Estate Reception of their arrival on the estate,
whether online via; Link to electronic Arrival Notification Form or send your
completed form to [email protected] . Kindly find the below link
to the pdf version of the Arrival Notification form.
This will ensure your booking has been made, all correct details are received
and your tags or remotes are activated on arrival.
Home owners are still requested to send the Access Code (sms C (1) respective
of amount of vehicles, to 071 689 4655) to their guests.
te stuur. Hiermee ook ond3eraan ‘n skakel na 'n pdf weergawe van die
aankomskennisgewingsvorm. Dit sal verseker dat u bespreking gemaak is, en alle
korrekte besonderhede op ons stelsel gevoeg word.
Huiseienaars word steeds versoek om die Toegangskode (sms C (1) respektiewelik
van die aantal voertuie, na 071 689 4655) aan hul gaste te stuur.
Armbande - Strandtoegang 2018,2019
Let asseblief daarop dat vanaf 1 Oktober 2018 'n nuwe kleurarmband gebruik sal
word vir toegang tot die Marina Strand.
Ÿ
Ÿ
Armbands – Beach Access 2018,2019
Please note that effective from 1 October 2018, a new colour armband will be
used for access to the Marina Blue Flag Beach.
Ÿ
Ÿ
Ÿ
Ÿ
Ÿ
Ÿ
Ÿ
Ÿ
We used the colour Orange for our 2017/2018 financial period. We will use the
colour Red for our 2018/2019 financial period, applicable as from 1 October
2018.
The homeowner and guest will pay R10 (in cash) per armband for beach
access.
The armband becomes the property of the homeowner and guest.
NO REFUNDS WILL BE ALLOWED FOR THE ORANGE ARMBANDS.
The homeowner and guest will not be allowed to exchange the orange armband
that were bought in the period of 2017/2018 for the new RED armband.
The homeowner and guest must buy the new RED armband as from 1 October
2018.
Ÿ
Ÿ
Ÿ
Ons het die kleur Oranje vir ons 2017/2018 finansiële tydperk gebruik.
Ons sal die kleur Rooi vir ons 2018/2019 finansiële tydperk gebruik, wat vanaf
1 Oktober 2018 van toepassing sal wees.
Die huiseienaar en gas betaal R10 (in kontant) per armband vir toegang tot die
strand.
Die armband word die eiendom van die huiseienaar en gas.
GEEN TERUGBETALINGS SAL TOEGESTAAN WORD VIR DIE ORANJE ARMBANDE
NIE.
Die huiseienaar en gas sal nie toegelaat word om die oranje armband wat in
die tydperk 2017/2018 gekoop is, vir die nuwe rooi armband te om te ruil nie.
Die huiseienaar en gas moet vanaf 1 Oktober 2018 die nuwe Rooi armband
koop.
Ons is van mening dat hierdie nuwe stelsel wat ons sedert 1 Oktober 2017
geïmplementeer het, makliker en meer vaartbelyn is en minder probleme en
frustrasie veroorsaak het, terwyl ons steeds sekuriteitsbeheer kan behou wanneer
daar deur die landgoed se strandhek gegaan word.
We are of the opinion that this new system that we implemented since 1 October
2017 is easier and more streamlined and have caused less problems and
frustration while still maintaining the security check upon exiting and entering the
Estate through the beach gate.
Aankomskennisgewings
Let asseblief daarop dat alle huiseienaars 'n Aankomskennisgeweing moet invul
om die ontvangs van hul aankoms op die landgoed te verwittig, of dit nou aanlyn
is; Aanlynvorm of deur 'n voltooide vorm na [email protected] ,
ARRIVAL NOTIFICATION FORM / AANKOMSKENNISGEWINGVORM
Jolanda Cloete
Estate Reception Supervisor / Toesighouer