San Lameer Newsflash/Nuusflits May / June 2017 | Page 7

Villa Rentals Villa Rentals News / Nuus Dear Homeowner, Geagte Huiseienaar, This letter is to keep all homeowners who are part of the Villa Rentals pool, informed and to comment on ideas that we have, to make Villa Rentals even more successful. Hierdie brief is om alle huiseienaars wat deel uitmaak van die Villa Rentals-huurpoel op hoogte te hou en kommentaar te lewer oor die idees wat ons het om Villa Rentals selfs meer suksesvol te maak. We had an excellent increase in numbers in our villas the past March/April holidays. We had 3 specials over this period to increase occupation. Over the 2 long weekends the special was, book for 4 nights and only pay for 3 and over the Easter holiday, book 7 nights and only pay for 5. We used the internet (online) method as our marketing platform and this proved to be a huge success and very cost effective. We send out a guest survey after every client's departure, this has been very informative; we are receiving valuable feedback that is assisting us on improving our service. With all this marketing being done, we need the villas to comply with our set standards. We urge the Homeowners to get flat screen TV's in their villas. We still have a few villas with box TV's. Please contact us, as we can email you quotes and arrange delivery from our local suppliers. We are continually corresponding with the homeowners with urgent suggestions to upgrade their villas. Please reply as soon as you receive the email. Please notify Villa Rentals whenever you conduct any alterations, so that we can block your villa off. When you or your guests are occupying your villa, we need it in writing (Auditors need to be sure that you have given permission for YOUR guests to stay). This also avoids double bookings, especially during our high seasons. Speaking about high Seasons… please note that we have forwarded correspondence that you need to complete and send back in connection with the December bookings. We need to know who will be using their villas for the December holidays. Please reply before the 1 st of June when our bookings will be open to the public. As always we value your input and suggestions. Marieta Badenhorst Manager / Bestuurder Ons het die afgelope Maart / April vakansietydperk 'n uitstekende toename in getalle in ons villas gehad. Ons het gedurende hierdie tydperk 3 spesiale aanbiedings gehad om die besprekings te verhoog. Oor die 2 langnaweke was die spesiale aanbiedinge soos volg: bespreek vir 4 nagte en betaal slegs vir 3 en oor die Paasvakansie, bespreek vir 7 nagte en betaal slegs vir 5. Ons het die internet (aanlyn) metode gebruik as ons bemarkingsplatform en dit blyk dat dit 'n groot sukses en baie koste-effektief was. Ons stuur 'n gaste-opname na elke vertrek van die kliënt, dit is baie insiggewend; ons ontvang waardevolle terugvoering wat ons help om ons diens te verbeter. Met al die bemarking wat gedoen word, het ons nodig dat al die villas aan ons gespesifiseerde standaarde voldoen. Ons moedig die Huiseienaars aan om plasmaskerm televisies vir hul villas aan te koop. Ons het nog 'n paar villas met boks-TV's in en wil alle villas opgradeer na die nuwer televisie modelle. Kontak ons asseblief om vir u kwotasies per epos te stuur met opsies vir televisies. Ons kan ook aflewering van ons plaaslike verskaffers af reël. Ons kommunikeer gereeld met al ons huiseienaars in verband met opgradering van die villas. Lewer asb terugvoering sodra u die e-pos ontvang. Stel ons asseblief in kennis wanneer u enige veranderinge tot u villa wil aanbring, sodat ons u villa vir die tydperk uit die huurpoel kan haal. Wanneer u of u gaste u villa wil gebruik, benodig ons die kennisgewing skriftelik (Ouditeure wil seker maak dat u toestemming gelewer het vir u gaste om in die villa te bly). Dit vermy ook dubbele besprekings, veral gedurende ons hoë seisoene. Gepraat van hoë seisoene ... Let asseblief daarop dat ons korrespondensie gestuur het wat u in verband met die Desember-besprekings moet voltooi en terugstuur. Ons moet weet wie hul villas vir die Desember-vakansie self gaan gebruik. Laat weet ons asseblief voor 1 Junie 2017 wanneer ons besprekings vir die publiek geopen word. Soos altyd waardeer ons u insette en voorstelle.