San Lameer Newsflash/Nuusflits May / June 2017 | Page 6
Country Club
CLUB NEWS / KLUBNUUS
Dear Homeowners, members and guests,
We had 215 mm of rain from 12 – 16 May 2017. Unfortunately
this all came down after the first day of Tee for Two and
continued on Sunday and Monday, causing course closure for 5
days. Luckily we managed one round for the Tee for Two and
the Country Districts ended up being held over 3 of the 5 day
tournament. Both events had to be cut short but at least they
were both completed with a result.
Course news
The course is in a great condition and held up exceptionally
well with all the recent rains. The over seeding of the greens
has proven to be huge success thus far and the feedback
received from players playing in the Tee For Two & Country
Districts about the course, especially the greens, have been
very positive. We can now confidently host big tournaments in
winter.
Happy golfing!
Geagte Huiseienaars, lede en gaste
Ons het vanaf 12 - 16 Mei 2017 ' n fantastiese 215mm reënval
gehad. Ongelukkig het dit alles na afloop van die eerste dag van
“Tee for Two” afgekom en op Sondag en Maandag het die reën
aangehou. Dit het 5 dae lank gereën. Gelukkig het ons een rondte
vir die “Tee for Two” behaal en die “S.A. Country Districts” het
ten minste 3 uit die 5 dae hul toernooi gehou. Albei toernooie
Winners of the S.A. Country Districts Tournament: Kwazulu-Natal Province
moes kortgeknip word, maar hulle was ten minste albei voltooi met
'n finale resultaat.
Baannuus
Die baan is in 'n goeie toestand en het besonder goed gehou met al
die onlangse reën. Die feit dat ons 'n rukkie terug die baan oorsaai
het, het tot dusver groot sukses behaal, en die terugvoering van
spelers wat in die “Tee for Two” & “Country Districts” gespeel het,
was baie positief oor die baan en veral die setperke. Ons kan nou met
groot selfvertroue in die winter toernooie aanbied.
Geniet die gholf!
Meyer du Toit
Golf Director / Gholf Direkteur