San Lameer Newsflash/Nuusflits May / June 2017 | Page 2
News from the Managing Director / Nuus vanaf die Besturende Direkteur
A. Information to be communicated to the private guest of a Homeowner:
Access Permits & Entry Tags
Ÿ R30.00 per day per vehicle for the first THREE days
Ÿ R100.00 per vehicle from FOUR – SEVEN consecutive days
Ÿ R200.00 per vehicle for EIGHT OR MORE consecutive days
The entry fee charged per vehicle will be deducted from your levy account. You as the
homeowner should include this charge in your fee to the guest.
Please indicate how many vehicles will be accessing the estate by your guest, to
enable us to prepare your tags for entry onto the Estate. Please note: if you are in
arrears with your levy account, your guest will have to pay cash for the access permit
upon arrival at Estate Reception.
An arrival notification should be forwarded to Estate Reception by the homeowner,
with the full details of the guest. We have an electronic form available on our website
for you to submit the arrival electronically: Arrival Notification Form
Please also note that if your guest might need an additional vehicle access tag, then
you as the homeowner should communicate this before your guest arrives. The guest
pays a R100 cash deposit to Security for the access tag, which will be refundable to
your guest on date of departure when handed in. It is of utmost importance that you
communicate the above to the guest before arrival. Notify them, on confirmation of
your booking, to collect the access tag from Security upon their arrival.
Basic Rules
Ÿ Your guest must please ensure that all doors are locked and windows are closed
before leaving your villa.
Ÿ Please note there is no authorised use of any motorised scooters on the estate.
Ÿ Motorcycles and motorised boats are not allowed on the estate.
Ÿ No pets are allowed on the estate.
Logistics with regards to your guest staying in your villa. San Lameer Estate
as well as the Reception is not responsible for the following during your
guests' stay. You must notify the guest to contact you directly if any of the
below problems occur:
Ÿ
Ÿ
Ÿ
Ÿ
Ÿ
DSTV decoder connections and smart card
Cleaning & Maintenance of the villa
Any toiletries and towels
Damaged kitchen appliances and utensils
Notify them of the R20 cash armbands for access to the Marina Blue Flag Beach.
This is payable only in cash at Estate Reception.
A. Inligting wat aan die privaatgas van 'n huiseienaar gekommunikeer moet
word:
Toegangspermitte en toegangskyfies
R30.00 per dag per voertuig vir die eerste DRIE dae
Ÿ R100.00 per voertuig vanaf VIER - SEWE opeenvolgende dae
Ÿ R200.00 per voertuig vir AGT OF MEER opeenvolgende dae
Ÿ
Die toegangsgeld wat per voertuig gehef word, sal van u heffingrekening afgetrek
word. U as huiseienaar moet hierdie heffing in u fooi aan die gas insluit.
Dui asseblief aan hoeveel voertuie deur u gas toegang tot die landgoed moet kry om
ons in staat te stel om u skyfies vir toegang vooraf gereed te kry en te aktiveer. Let
wel: as u agterstallig is met u heffingsrekening, moet u gas by aankoms by ontvangs
in kontant vir die toegangspermit betaal.
'n Aankomsboodskap moet deur die huiseienaar aan die Landgoedontvangs gestuur
word met die volledige besonderhede van die gas. Ons het 'n elektroniese vorm
beskikbaar op ons webwerf vir u om die aankoms elektronies in te dien:
Aankomskennisgewingsvorm
Let asseblief ook op dat indien u gas 'n bykomende toegangskyfie vir 'n tweede
voertuig benodig, u as huiseienaar, voor u gas arriveer, aan hom/haar die volgende
moet kommunikeer: die gas betaal 'n R100 kontant deposito aan sekuriteit vir die
addisionele toegangskyfie wat dan weer aan u gas op hul vertrekdatum terugbetaal
sal word. Dit is van kardinale belang dat u die bogenoemde aan die gas voor sy
aankoms kommunikeer. Stel hulle in kennis, met die bevestiging van u bespreking, om
die addisionele toegangskyfie by Sekuriteit tydens aankoms te verhaal.
Basiese Reëls
Ÿ U gas moet asseblief verseker dat alle deure gesluit is en die vensters gesluit
word voordat hulle die villa verlaat.
Ÿ Let asseblief daarop dat daar geen gemagtigde verbruik van enige
gemotoriseerde bromponies op die landgoed is nie.
Ÿ Motorfietse en gemotoriseerde bote word nie op die landgoed toegelaat nie.
Ÿ Geen troeteldiere word op die landgoed toegelaat nie.
Logistiek met betrekking tot u gas. San Lameer Landgoed, sowel as die
Ontvangs, is nie verantwoordelik vir die volgende tydens u gaste se verblyf
nie. U moet die gas in kennis stel om u direk te kontak indien daar problem
met enige van die onderstaande opkom:
Ÿ
Ÿ
Ÿ
Maximum occupancy per villa allowed as per the House Rules:
Ÿ 1 Bedroom - 2 occupants
Ÿ 2 Bedrooms - 4 occupants
Ÿ 3 Bedrooms - 6 occupants
Ÿ 4 Bedrooms - 8 occupants
Ÿ 5 Bedrooms - 10 occupants
Ÿ 6 Bedrooms - 12 occupants
Ÿ
Please see full link to the San Lameer Master Homeowners Association House Rules:
SAN LAMEER HOUSE RULES
Ÿ
Ÿ
DSTV dekodeerder verbindings en “smart” kaart
Skoonmaak en instandhouding van die villa
Enige toiletware en handdoeke
Beskadigde kombuis toerusting en eetgerei
Stel hulle in kennis van die R20 kontant armbandjies vir toegang tot die Marina
Blouvlag Strand. Dit is slegs betaalbaar in kontant by die hoof Ontvangs van die
landgoed.
Maksimum besetting per villa toegelaat volgens die Huisreëls:
1 slaapkamer - 2 inwoners
Ÿ 2 slaapkamers - 4 inwoners
Ÿ 3 slaapkamers - 6 inwoners
Ÿ 4 slaapkamers - 8 inwoners
Ÿ 5 slaapkamers - 10 inwoners
Ÿ 6 slaapkamers - 12 inwoners
Ÿ
Sien asseblief die volledige skakel na die San Lameer Hoof Huiseienaarsvereniging Huisreëls:
SAN LAMEER HUISREËLS