Vars produkte
M
et die huidige water skaarste is ‘n groot en
algemene probleem die beskadiging van
boorgat pompe as gevolg van die water
tafel wat daal. Boorgate wat al deur vorige
geslagte geboor is en nog altyd standhoudend was
se watervlak begin skielik vir die eerste keer daal as
gevolg van die huidige droogte toestande en pompe
word beskadig as gevolg van droogloop.
Deur die aanwending van die
GSM Pro van Agriplas kan die
druk by die boorgat gemonitor
word en kriteria word opgestel
waartydens die pomp moet
afskakel. Dus stop die pomp
outomaties wanneer die kritieke
minimum druk bereik word en
die boer word in kennis gestel via
SMS van die aksie. Die pomp sal
alleenlik weer aangeskakel kan
word deur die boer indien die
boonste stelpunt van die kriteria
bereik word waartydens die boer
weer via sms in kennis gestel sal
word van die aksie. Daar kan ook
werklikke waardes van die drukke
gesien word op die internet en
Druk monitering
op boorgate
Measuring
pressure on
boreholes
geskiedkundige waardes kan
gebruik word vanaf die internet
om die patroon te bepaal van
watervlakke in ‘n spesifieke
boorgat gemeet aan die druk wat
die pomp lewer.
Bogenoemde funskie kan dan ook
gekombineer word met die skakel
van die pomp deur middel van ‘n
selfoon en ook om te monitor of
die krag aan of af is by die pomp.
Vir meer inligting skakel u
Agriplas (021 917 7177)
handelaar of die Gulf
Outomatisering span by
012 653 2561
Perfekte oplossings in
besproeiingsbestuur
By Agriplas voorsien
ons u van die mees
effektiewe oplossings vir u
besproeiingsbehoeftes. Van
kunsmispompe, filters, kleppe,
drupperlyne en mikrosproeiers tot
gesofistikeerde outomatiese stelsels
om die voortdurende vloei van water te
verseker.
KAAPSTAD - Hoofkantoor
Posbus 696,
Brackenfell 7561
Tel: +27 21 917 7177
Faks: +27 21 917 7200
GAUTENG
Posbus 11052,
Randhart 1457
Tel: +27 11 908 2204
Faks: +27 11 908 5312
MPUMALANGA
Suite 63,
Postnet X 11326,
Nelspruit 1200
Tel: +27 13 755 3510
Faks: +27 13 755 3505
Doen navraag by jou naaste besproeiings handelaar oor Agriplas Produkte
www.agriplas.co.za