Agri
Agri SA - Uitkoms van Melmoth -
saak groot sukses
Agri SA - Outcome in Melmoth -
case huge success
A
gri
SA
said
they
were “elated about
the outcome of the
Melmoth case in favour of
the landowners recently. The
outcome brings some comfort
to concerned landowners
regarding the manner in
which experts will deal with
the concept of just and equi-
table compensation.” reported Agri SA, when the
dispute between the state and
the landowners regarding the
just and equitable compensa-
tion that the state must pay
to the landowners, was due
to be heard in court. In an
attempt to settle the claim, the
landowners had offered 9000
hectares of highly productive
land to the state.
The controversial land claims
lodged by five groups of claim-
ants against various farms in
the Melmoth area in Kwazulu-
Natal tooka drastic turn, “Following a legal battle of
13 years, during which time
the landowners were forced
to spend millions of Rands,
there was still no resolu-
A
gri SA sê hulle is “verheug oor onlangs se uitkoms
van die Melmoth-saak ten gunste van grondeienaars.
Dié uitkoms bring ’n mate van gerustheid vir
grondeienaars oor deskundiges se hantering van billike en
regverdige vergoeding.”
Die
opspraakwekkende
grondeise wat deur vyf groepe
eisers teen verskeie plase in die
Melmoth-omgewing in Kwazulu-
Natal ingestel is, het ’n drama-
tiese wending geneem in die
dispuut tussen die Staat en die
grondeienaars oor wat die billike
en regverdige vergoeding moet
wees. Die grondeienaars het ter
skikking van die eis ongeveer
9000 hektaar hoogs produktiewe
landbougrond aan die Staat
aangebied.
“Die eis, wat aanvanklik oor
ongeveer 42 000 hektaar
ingestel is, kon al ongeveer
’n jaar gelede afgehandel
gewees het,” sê Annelize
Crosby, Agri SA Beleidshoof:
Grond. “Die tussenkoms van
die
Waardeerder-Generaal,
en die destydse Minister van
Landelike
Ontwikkeling
en
Grondhervorming,
Maite
Nkoana-Mashabane het die
hofproses laat sloer.”
Waardeerders,
44
wat
onder-
skeidelik deur die Staat en
die grondeienaars aangestel
is, het reeds in Maart 2018
ooreengekom dat die billike en
regverdige vergoeding waarop
die grondeienaars geregtig is
ongeveer R760 miljoen beloop.
Die Waardeerder-Generaal het
egter die waarde van die grond op
ongeveer R420 miljoen bepaal.
Dit was uiteraard nie vir die gron-
deienaars aanvaarbaar nie. Die
Minister was nie bereid om meer
aan te bied as die waarde wat
deur die Waardeerder-Generaal
bepaal was nie.
13-jaar regstryd
“Na ’n regstryd van 13 jaar, wat
die grondeienaars miljoene rande
aan regskoste gekos het, was
hierdie nog nie die einde van die
saak nie,” verduidelik Crosby.
“Die grondeienaars moes die
stryd verder met die hulp van Agri
SA voer.”
In ’n toonaangewende daar-
opvolgende
uitspraak
van
SABI | OCTOBER/NOVEMBER 2019
tion,” explained Crosby. “The
landowners then took further
legal action with the help of
Agri SA.”
“The outcome of the case
is positive for other land-
owners who find themselves
in a similar position as the
Melmoth landowners,” said
Dan Kriek, Agri SA President.
“The outcome also demon-
strates that the state will likely
not get away with making
offers which are substantially
below market value.”
Agri SA’s say that their view
waarnemende regter Canca in
die Grondeisehof, is beslis dat
die grondeienaars nie gebonde
is aan die waardebepaling van
die Waardeerder-Generaal nie
en hulle tot die Grondeisehof
vir ‘n bepaling van die billike en
regverdige vergoeding kon wend.
Die dispuut is op die spits gedryf
in verrigtinge in die Grondeisehof
wat vir verhoor geplaas was vanaf
16 tot 18 September 2019 te
Durban.
Nadat die grondeienaars die hulp
van verdere deskundiges ingeroep
het wat verslae by die hof inge-
dien het, het die deskundiges
van die Staat en die deskundiges
van die grondeienaars nogmaals
vergader waartydens die vorige
ooreenkoms wat in Maart 2018
tussen die waardeerders bereik
was, bekragtig is. Die waard-
eerders het ook ooreengekom dat
daar meriete is in die opwaartse
aanpassing van die waardes as
gevolg van die tydsverloop sedert
Maart 2018 wat gepaard gegaan
het met ‘n toename van die
vergoeding waarop die grondei-
enaars geregtig is.
Die saak het ’n verrassende
wending geneem toe die huidige
Minister, Thoko Didiza ’n paar
has always been that just and
equitable compensation, in
most cases, should approxi-
mate market value. Agri SA is
committed to being involved
in test cases to ensure that the
interests of landowners are
protected when compensation
is determined. Agri SA would
like to thank and congratu-
late the very able legal team
of, Bertus van der Merwe
from Cox and partners, Adv
Gerhard Roberts(SC) and Adv
Elana Roberts.
dae voor die verhoor ’n kennis-
gewing by die hof ingedien het
ingevolge waarvan sy haar berus
het by wat ook al die bevinding
van die Grondeisehof sou wees.
’n Dag voor die aanvang van die
verhoor het die Minister en die
Kommissie op Herstel van
Grondregte ’n aanbod aan die
grondeienaars gemaak om die
grond vir ‘n totale bedrag van
R805 miljoen aan te koop. Die
grondeienaars was bereid om die
aanbod te aanvaar. Ingevolge die
betrokke Hofreëls is die dispuut
tussen die Staat en die grondei-
enaars gevolglik afgehandel op
sterkte van die aanbod van die
Staat soos aanvaar deur die
grondeienaars. ’n Verdere gevolg
hiervan is dat die Staat aanspre-
eklik is vir die grondeienaars se
regskoste.
Sedert die dispuut tussen die
grondeienaars en die Staat oor
die vergoeding ontstaan het,
het Agri SA die grondeienaars
heelhartig ondersteun en ruims-
koots finansieel bygedra tot hulle
regskostes en spesifiek ook om
die grondeienaars in staat te stel
om die hulp in te roep van hoogs
gekwalifiseerde deskundiges.