? in ons gemeente getuig op 'n daaglikse basis, hoe goed
Die broers
God vir hulle besighede is. God kry die eer in alles.
?
Ons aanddienste is amper so vol soos ons oggenddienste. God is
goed en elke week is daar nuwe gesigte by ons gemeente.
Baie mense sal na die getuienisse kyk en vra: “Pastoor hoekom?” My
vraag is hoekom nie? Ons moet vir God dankie sê vir alles wat Hy vir
ons doen. In hierdie gedeelte wil ek graag net dit doen. Dit is wat die
Here op my hart gesit het.
Solank ons bly in God se Woord, sal Hy die res doen. Sy Woord is die
waarheid en sal ons vrymaak. Ek staan daagliks in verwondering wat
God besig is om te doen in mense se lewens.
Dankie vir elke persoon wat deel is van ons familie, saam gaan ons vir
God werk, en Sy vrede ervaar soos nog nooit in ons lewens nie.
Groete in Jesus Naam!
Pastoor Desmond