140 TOP-BOERBOKOOITJIES EN RAMMETJIES om van uit te kies. Melktand tot 2-tand. R2 500 elk. Conrad Herbst- Boerebokstoet, Pretoria, Sel: 082 829 7386
BAIE MOOI BOERBOKKE te koop. 90 ooie, loop by ram; 30 ooitjies; 45 kapaters; 1 ram. R185 000 om almal te neem. Sel: 083 417 9931, Aliwal-Noord
OMHEINING VIR BOKKE Bonnox- voorafvervaardigde heinings is ideal. Maklike oprigting. Spaar tyd en arbeid. VIR MEER BESONDERHEDE EN PRYSE, SKAKEL ONS: 012 666 8717 OF 076 169 9068
ONS MAAK WEER SO! Die beste Boerbok- en Kalahari Redproduksieveiling ooit word weer aangebied op 8 Junie. in Ellisras. As jy die beste wil hê kom kry. Handuitgesoekte gene van slegs die topline. Kom praat met verlede jaar se hoogs tevrede kliënte. Hulle kom almal terug vir nog! Skakel Josef Kleynhans, 072 073 9803. Aangebied deur Joosef Kleynhans en topklas-gasverkopers.
VIR ENIGE NAVRAE insake Boerbokke, Kalahari Reds jof Savannas, skakeldie SA Boerboktelersvereniging se kantoor by 051 633 3744 of stuur e-pos aan: info @ boerboksa. co. za. Besoek ook gerus ons webwerf: www. boerboksa. co. za
DRIE KALAHARI RED-RAMME gereed vir ooie. R6 000 stuk. Skakel G. Burger, 082 570 7609. Bethal
ARABIERPERDMERRIE( Weydersrivier Laska-vul), met vul( van Koringkloof Zahid) te koop. Merrie is geleer. 5 jaar oud. 15 h. h. Vul Januarie 2013 gebore. R7 000. Skakel: 078 099 7769
GEREGISTREERDE WALLIESE PONIES uit ingevoerde bloedlyne, asook Frieshings. Eerste premie. Skakel: 082 331 2935
PRAGTIGE BOERPERD X FRIESMERRIE. Lekker sterk perd. Word elke dag gery. 4 jaar oud en 18 h. h. hoog. Prys R8 000. Skakel 083 256 9502. Bloemfontein
SA BOERPERDE
SWART HINGSIE, bont merrie en vul. Swart poniemerrie en vul. 2 bruin Boerperdvullens, mak. 1 ligbruin Boerperdmerrie. Skakel: Lizanda, 072 669 1869
SAALS, TOOMS, TUIE
HOLDENS, vir al jou perdrybenodighede. Skakel ons gerus op Orkney by 018 473 1552
TRAILSADDLES. CO. ZA. Enige Amerikaanse Western-, langpad en sportsaals. Stetson-hoede. Tel: 012 803 0036. E-pos: info @ trailsaddles. co. za
MELKBOK
80 SAANEN-MELKBOKOOIE, waarvan meeste reeds gedek is. 36 ooilammers teen R2 500, 44 ooie in die melk teen R3 000 en 2 ramme teen R2 500. Skakel my vir meer inligting: Hannes, 082 213 1555. Potchefstroom.
ALLERLEI
40 INHEEMSE VELDBOKKE, rooi en rooi skilder, van gehalte. Ramme R1 824 elk, ooie R1 368 elk. Bokke loop naby Cradock in Oos-Kaap. Skakel Jan, 083 279 5334. Pryse sluit BTW in.
ALLERLEI
3-SITPLEK SPAAIDER met stel dubbel en enkeltuie. Perdertoerusting soos nuut. Skakel: 083 269 9298
ENIGE getal-perde, muile of donkies te koop gevra. Kontant. Skakel: 011 415 1341, of sel 082 345 7737
PERDE, muile en donkies vir die beste kontantpryse gesoek. Skakel: jan du Preez, 057 651 4848 of 082 490 1930
WALLIESE PONIES dadelik beskikbaar. Baie mak en geskik vir kinders vanaf 2 jaar. Bel: 083 629 0607
VARKE ALLERLEI
TOPGEHALTE-AANTEELSÖE te koop. Vanaf speenvarkies tot dragtige sôe. Skakel 083 310 9658. Belfast
Vir al jou vark- en pluimveebehuisingsstelsels, skakel 011 452 1154. E-pos: sales @ bigdutchman. co. za. Webtuiste: www. bigdutchman. co. za
PERDE
RY- EN SKOUPERDE
2 INGEVOERDE dubbeltuie, asook 2 gewone dubbeltuie. Sel: 082 331 2935
ALGEMEEN VEEHANTERING
AGRI SHALOM. Mobiele veehanteringsgeriewe, nekklampe, laaibanke, skale, bakkietralies, bees / skaapwaens, staalstrukture. Ontwerp en oprigting vanvolledige veekrale. Bel Jan- Abraham, 082 636 1785. www. agrishalom. co. za
VERSKUIFBARE bees / sskaapkrale, nekklamp, drukgang, mobiele laaibank, lyfklampe, sorteerhekke. Bel Andries, 072 225 4700 Middelburg, Mpumalanga
VEEVOER
1,2 m-BALE BESPROEIINGSMIELIERESTE, te koop teen R150 per baal. Skakel Abe by 083 387 3008. Nylstroom
60