KOOP SP-DIERE by geregistreerde telers wat hul stoetnommers kan verskaf, en wat volgens rasstandaarde gekeur is. Tel: 051 410 0958
DORPER 200 DRAGTIGE DORPEROOIE. R1 535, BTW inkl. Skakel 083 388 8938. Senekal
300 DRAGTIGE DORPEROOIE. R1 500. Skakel 078 302 4826. Mier
50 SWARTKOP-DORPEROOIE, 2-tand. Loop vanaf 1 / 3 / 13 by ramme. Vensterstad-omgewing. Aflewering kan gereël word. Skakel 083 290 7472
DORPER- EN WIT DORPEROOILAMMERS, puik gehalte, asook ooie( 2-tand tot volbek). Loop by ramme. Stoorlammers en ramme ook beskikbaar. Skakel Johan 082 347 0085. Webblad: www. mareedorpers. co. za
OMHEINING VIR DORPERS EN ANDER SKAPE Bonnox- voorafvervaardigde heinings is ideal. Maklike oprigting. Spaar tyd en arbeid. VIR MEER BESONDERHEDE EN PRYSE, SKAKEL ONS: 012 666 8717 OF 076 169 9068
ILE DE FRANCE
ILE DE FRANCE-SKAPE te koop. Stoet sowel as graad. Skakel manie Niemann, 082 978 4495
MOLOPE-ILE DE FRANCE se 7de produksieveiling op Woensdag, 5 Junie 2013, om 11:00 by die Vryburg skouterrein, word met trots aangebied deur Noordkaap Lewendehawe Vryburg. Aanbod: 45 stoetramme, 10 kudderamme, 5 beproefde kuddevaars, 50 stoetooie, 150 suiwer Ile de France- vroulike diere 100 Ile de Francevroulike kruisdiere( ooie en lammers, ooie en dragtige ooie). Navrae: Skakel Willie Oosthuizen, 082 452 1520, bemarker, Wouter mentz, 082 944 0217 of afslaer: Deon Klopper, 082 779 8527
MEATMASTER
70 MEATMASTER-SLYTOOIE, besig om te lam. R1 368, BTW ingesluit. Skakel 027 341 2549
8 MOOI MEATMASTERRAMME. 2- en 4-tand. Elders Rust Meatmasters, Cullinan. Tel: 082 630 4410 of 012 940 8212
MERINO
1 000 SUIWER OOIE, 18 mikron, lam in Mei. 900 x 2-tandooitjies. 500 langstert hamels 2-tand met wol. Skakel Karl, 073 289 2431. Bethal
400 VOLBEKOOIE, as dragtig gesertifiseer. R1 311, BTW, inkl. Middelburg, Oos-Kaap. Skakel 049 843 1507, n. u.
600 DRAGTIGE OOIE te koop. Skakel 082 771 6625
DOHNE-MERINO
500 SUIWER OOIE, 6-TAND TO VOLBEK, LAM IN Mei, geskeer in Desember. Bel Karl 073 289 2431. Bethal
DOHNE-MERINOSKAPE, 7 stoetooie in tweede seisoen, R15 000 vir almal of R2 200 elk. 8 x 8 maande oue ramme uit stoetooie en top-stoetramme( nie geregistreer nie), R1 500 elk. Alle dokumentasie beskikbaar. Skakel Dylan, 074 144 1690. Sir Lowry Pass
SA VLEISMERINO
100 SAVM-OOIE, loop by ramme, R1 535, BTW, inkl. Senekal. Skakel 083 388 8938
2-TAND OOIE, dragtig of met lammers, R1 800. Stoetramme, R5 000, Kroonstad. Skakel Ronnie, 082 499 5927
300 TOP SIGBAAR DRAGTIGE- SAVM-OOIE, R1 650. Uitsoek welkom. Skakel 082 785 2604
60 SIGBAAR DRAGTIGE Vleismerino-ooie te koop. Skakel 079 815 1592
800 DRAGTIGE OOIE, lam in Mei, 300 volbekooie en 350 lammers. 400 stoorlammers. Skakel karl, 073 289 2431. Bethal
JANNIE DU PLESSIS, VILLIERS: GRETNA GREEN- VLEISMERINO’ S, 2- tot 6-tand-ramme beskikbaar. Geselekteer uit puik opgeboude, vrugbare kudde. Aanteel tot 60 % meerlinge. Uitstekende speenlamproduksie. Geslote kudde vir 43 jaar. Geselekteer vir vrugbaarheid, bouvorm, raamgrootte en wolgroei potensiaal onder intensiewe en ekstensiewe omstandighede. Uitstekende loopvermoë onder ekstensiewe toestande. Veldaangepaste diere. Alle noodsaaklike inentings is gedoen. R3 420, BTW, inkl. Skakel Stinnie du Plessis, 082 653 9944
VLEISSENTRAAL NIEKERKSRUST-STOETERY bied sy 47ste jaarlikse produksieveiling van velduitgegroeide diere aan op Woensdag, 19 Junie 2013, om 11:00 op Viljoenskroon. 80 stoet- en geregistreerde ramme. 60 stoetooie en 160 graadooie, alle stadia. Skakel Jan van Biljon, 082 781 5210 of Vleissentraal: Wimpie du Plessis, 082 771 0811
SOEK U OOIE of wil u ooie verkoop. Bel die Genootskap by 051 522 6827 / 8. Webtuiste: www. savleismerino. net
ALLERLEI
80 000 WEIMIELIEDAE beskikbaar vir deel van aanwas as vergoeding. Skakel 084 604 3339
SUFFOLKRAMME, 10 doed geteelde tweetandramme beskikbaar teen R3 000. Skakel 045 974 9233
BOKKE
ANGORA
JANNIE DU PLESSIS, VILLIERS: ANGORABOKKE. 138 Angoraooie teen R1 200 stuk. 59 Angoralammers( ooitjies en rammetjies) teen R500. 65 rammetjies teen R1 000 tot R1 500 stuk. Skakel Sinnie du Plessis, 082 653 9944
BOERBOK
59