PRO CLASSIFIEDS no 1 - June 2013 | Page 51

12 000 TEFBALE te koop teen R1 250 per ton. 2 000 oulandsgrasbale te koop teen R900 per ton. Skakel Riaan by 076 153 8909.
1.7 M-VOERRINGE. R1 450. Aflewering. Skakel Vic, 082 854 3653, Koppies
800 GOED BEMESTE eragrostis- en Smutsvingerbale, 1.2 m, rond. R350 per baal. Parys / Potchefstroom-omgewing. Eie vervoer moet gereël word. Skakel Mark, 082 579 0531
A-GRAAD-LUSERN beskikbaar. Alldays omgewing, Limpopo. Ons doen vervoer oor Limpopo. Skakel Frikkie Roux, 082 464 1718, a. u.
ARMMANSLUSERN( Sericia lespedeza). 1.2 m-bale, R350. Nigel omgewing. Skakel Daniël, 083 415 8968
ERAGROSTIS. 1.2 m-bale. Nigel omgewing. Skakel Daniël, 0830415 8968
ERAGROSTIS- EN SMUTSVINGERBALE te koop. Baie is vars gebaal. Weiding is goed bemes. Sasolburg omgewing. Skakel Neels du Plooy by 082 821 1455 GEEL MIELIES, in grootmaat of in 50kg sake. Skakel Ronnie, 082 651 1740 of e-pos: afribore @ icon. co. za
GOED BEMESTE ronde eragrostisbale te koop. R350 per baal. Skakel Christiaan by 082 775 3727
GOED BEMESTE SMUTSVINGERBALE te koop. 1,2 m-ronde bale te koop teen R200 per baal. Twee weke gebaal. Klerksdorp. Skakel henk, 083 307 1392 of e-pos: henk @ joubertgroep. co. za
HAWERPITTE, skoongemaak. Verpakking: 40kg. Topgehaltevoer. Skakel 083 264 2233
HAWERPITTE van hoë gehalte en geskik vir enige gebruik. Atlanta, 60km vanaf Brits, aan die Thabazimbi-pad. Skakel Jaco, 076 678 2335
KOMPASBERG-HAWER, in sake, ongeveer 40kg of los maat. Gesak R2 400 / ton. Los maat R2 000 / ton. Jacobsdal. Skakel nico, 083 255 2628
KUILVOER TE KOOP teen R500 / ton. Aartappelskil / skyfmengsel teen R50 / ton. Delmas omgewing. Bel Vicky, 084 582 6562. info @ sazerowaste. co. za. Reg. no.: IT2838 / 09
LUSERN, tef, bonehooi, semels en oliekoek beskikbaar. Aflewering landwyd. Skakel 079 203 8622 of 016 987 2297.
LUSERNBALE TE KOOP. Graaff-Reinet. Skakel 049 840 0366
MAKOPPA VERVOER. Lusern, tef, mieliereste, sojareste, hawer, geel mielies, gesak. Skakel Nico, 083 308 0703 of Gerhard, 083 502 6677. Thabazimbi
MIELIEKUILVOER: Beskikbaar vir die 2013 seisoen. Kontrakte beskikbaar. Skakel 082 576 6288. Bloemfontein
MIELIERESTEBALE beskikbaar. 1,2 m, swaar gehalte. Skakel 083 305 1320. Carletonville
MULTI FEEDS, HARTSWATER. Vir alleruvoerbehoeftes. Lusernbale en gemaalde lusern, mieliereste en grondbonehooi beskikbaar. Kantoor, Tel: 053 474 1848( 2007 / 022929 / 7)
OMGEKEERDE BANDE VIR VOER- EN WATERBAKKE, met rubberbodem, vanaf R50, by patenthouer. Skakel 011 963 3369 of 083 655 9038. Oos-Rand
RONDE BALE. Goed bemeste oulandsgras. Goeie gehalte. R180 per baal. Bel Jan of Lourie Degenaar, 082 490 2043
RONDE GRONDBONEHOOIBALE, 1.2 m. R1 300 / t. Skakel Lichtenburg Boeremark, 018 632 2222 of 082 439 4987
RONDE MIELIERESTEBALE teen R120 per baal. Bespreek vroegtydig. Skakel 072 236 3450
SOJABONE-RUVOER. Dadelik beskikbaar. Hawer, beskikbaar einde Julie. Groot en klein vierkantbale. Thabazimbi-omgewing. Skakel Botha, 083 569 0111 SOJABOON- EN GRAANSORGHUMRESTE. 1.5 M-BALE. R180. Bel Neels, 083 269 2233. Koppies / Sasolburg
SWAAR BEMESTE, baie mooi vars gebaalde eragrostis. 1.5- ronde bale. R350 per baal. Skakel Stinnie du Plessis, 082 653 9944
TEF, 1ste snysel( B-graad). 1.2 m-bale. Nigel-omgewing. Skakel Daniël, 083 415 8968
TEFBALE te koop. R1 400 per ton. Skakel J. C., 071 67503012
VOER- EN WATERBAKKE, gemaak van omgedraaide vragmotorbande, met rubberbodem. Beesbakke, R270; skaap en perdebakke, R170, BTW inkl. Bel J. Buys, 012 811 0820 of 082 411 4560
VEEMIDDELS
LION BRIDGE Alle diere medikasie, gespesialiseerde diens aan melkerye, veeboerderye en die wildbedryf. Landwye diens. SKAKEL 012 322 6666 OF LIESL, 082 853 9298
MELKERYBENODIGHEDE
BOTTERKARRINGS, ROOMAFSKEIDERS, MELKMASJIENE en meer. Besoek www. dairydynamics. co. za; Stuur e-pos aan: dynamicdairy @ gmail. com of skakel Sally 071 351 5650
KAAS- EN JOGHURTPRODUSENTE. Nader Finest Kind vir alle bestanddele en toerusting vir klein, mdiium en groot produsente. Tel.: 044 533 1623. E-pos: info @ finestkind. co. za
MUELLER-MELKTENKS, nuut en tweedehands. Verskeie groottes beskikbaar. Skakel Lize by Total Pipeline Industries, regoor Afrika vir Dairymaster-melkmasjiene. Bel Pieter de Wet, 082 374 8639.
RIBERT TEGNIESE DIENSTE. Versprei alle melkmasjientoerusting. Packo RSA-agent. Bel Riaan, 082 826 2407 of 058 852 4907, www. packorsa. co. za

51

�ox����