PRO CLASSIFIEDS no 1 - June 2013 | Page 50

JERSEY
4 JERSEYVERSE goed geteel. 5 maande dragtig. R3 800 stuk. Skakel 082 959 7749. Smithfield
JERSEYBUL te koop. 3 jaar oud. Getatoeëer, registreerbaar. Ouers Fantasia en Aolopen Zetske. R3 000 o. n. a. Skakel Shelagh, 011 462 5839 of 028 892 1269. Honeydew
NGUNI
SOU U BELANGSTEL om meer te wete te kom oor of aankope te doen van hierdie unieke inheemse ras, skakel gerus die Ngunibeestelersgenootskap by 051 448 7302 / 3. Onthou, nie alle bont beeste is Nguni’ s nie en nie alle Nguni’ s is bont nie. Koop jou Ngunis’ s by veilings wat onder die beskerming van die Ngunibeestelersgenootskap aangebied word om te verseker dat hulle aan die rassstandaarde voldoen SA HEREFORD
12 KOEIE, sommige met kalwers, R9 120stuk. Koeie sonder kalwers, R7 700 stuk, Bul R17 100. Diere loop naby Cradock in Oos-Kaap. Skakel Jan, 083 279 5334. Pryse sluit BTW in.
SANTA GERTRUDIS
SANTA GERTRUDIS-BUL te koop. Geregistreer. Vier jaar oud. Getoets vir alle geslagsiektes en vrugbaarheid. Loop op strawwe hartwater- en galsieteveld. Skakel Cornelius by 082 380 2687, a. u. of 018 642 3698, k. u
SIMMENTALER
ECONOTECH SIMMENTALER. Top Stoetverse en koeie te koop. Almal dragtig of met klein kalwers. Skakel dr. du Toit, 082 557 6028 of besoek www. econotechsimmentaler. co. za
VLENSBURG SIMMENTALERS. Geregistreerde bulle, veldaangepas en met BLUP-teelwaardes. Hennie Viljoen, Sel: 082 655 4262, Parys
BESOEK GERUS ONS WEBBLAD VIR VEILINGSDATUMS EN DIERE TE KOOP BY: www. tulicattle. co. za
ALLERLEI
50 BAIE MOOI Branguskruisverse. Ongeveer 240 kg. Skakel Karl, 073 289 2431. Bethal
50 KRUISRAS- EN HOLLANDSE FRIESBULKALWERS, 10 – 14 dae. 2 Maande oue gespeende kalweers beskikbaar. Vervoer landwyd met sorg. Skakel: 082 264 2233
GEHARDE Tuli’ s, Nguni’ s en Veldmasters te koop. Loop by bul. Lephalale. Skakel 082 781 7359
GESPEENDE EN SUIPKALWERS beskikbaar. Aflewering landwyd. Skakel 073 036 1189 of 072 830 8867
KALFGROOTMAAKPROBLEME? Diarree? Laat speen? Nader Biorem vir meer en gratis inligting by Tel.: 0861 246 736, E-pos: biorem @ telkomsa. net; webwerf: www. biorem. co. za of SMS“ Kalf”, jou naam, van, e-pos of posadres: 082 049 7652 LAE PRODUKSIE / BEVRUGTING, swak groei? Vul aan met Atlantic Gold. Bevat Vitamin A, D3 en Selenium. Skakel Biorem by 0861 246 736; e-pos aan biorem @ telkomsa. net; of besoek www. biorem. co. za. Reg. nr.: V23062
21 verse, as dragtig gesertifiseer, Bondmarakruisings. 1 Redgate-SP-bul wat saam met groep loop. Krugersdorp. Skakel: 082 444 2756
VERMINDER VITAMININSLUITINGS by voere of verbeter vitamiengehalte by onverrykte voere. Skakel Biorem, 0861 246 736; e-pos: biorem @ telkomsa. net of besoek www. biorem. co. za
VLEISRASKRUISKALWERS, bulletjies en versies, asook gespeende kalwers. Aflewering landwyd. Bel 076 036 1189 of 072 830 8867
SIMBRA 100 DRAGTIGE KOEIE. Skakel: 082 771 6625
28 DRAGTIGE KOEIE en 4 Simbradulle. Skakel: Karl, 073 289 2431. Bethal
TULI
KOMMERSIELE TULI-BULLE te koop. Ongeveer 2 jaar oud. Veldaangepas. Pryse tussen R10 000 en R17 000 elk. Reitz. Skakel Albie, 082 959 5759. Foto’ s op www. raueasy. com
REITZ. 137 Tuli’ s word namens Langlyf- en Nonnie-Tulistoetery aangebied op Dinsdag, 4 Junie 2013, om 11:00 op Avoca, Reitz. Aanbod: 11 kuddevaars; 30 jong bulle; 80 dragtige koeie en verse; 16 nie-dragtige verse; Vir katalogus, foto’ s, besoek: www. raueasy. com, Skakel: Albie Rautenbach, 082 959 5759, Cornelis Rautenbach, 082 371 4390 of Sakkie van Rensburg, 082 562 0937
TULI-BEESTELERGENOOTSKAP VAN S. A. TEL.: 051 410 0958 E-POS: melaniew @ studbook. co. za
CATTLE FEED.
VEEHANTERING
AGRI SHALOM. Mobiele veehanteringsgeriewe, nekklampe, laaibanke, skale, bakkietralies, bees / skaapwaens, staalstrukture. Ontwerp en oprigting vanvolledige veekrale. Bel Jan- Abraham, 082 636 1785. www. agrishalom. co. za
VERSKUIFBARE bees / sskaapkrale, nekklamp, drukgang, mobiele laaibank, lyfklampe, sorteerhekke. Bel Andries, 072 225 4700 Middelburg, Mpumalanga
VEEVOER
1,2 m-BALE BESPROEIINGSMIELIERESTE, te koop teen R150 per baal. Skakel Abe by 083 387 3008. Nylstroom

50

�ox���� �ox����