Plaastoe! Plaastoe! september 2017 150dpi digital single | 页面 5
D
Redakteur
ie winter is amper op sy kop en alle
Marlene Bramley: 083 600 5110
aanduidings is dat ’n baie warm
[email protected]
somer vir ons voorlê. In die Wes-
Skrywers
Hein Eksteen
Kaap en Karoo klop die droogte
Linda Henderson
steeds aan boere se deure en mense wat in
Chrisna Heuer
Evelyn John Holtzhausen
en naby die vernietigende brande by Knysna
Dr. Joan Kleynhans-Jordaan
Nikki van Coller
en Plettenbergbaai tel steeds die stukke op.
LekkerBekkig
Ons gaan kyk hoe dit gaan met gronderosie en
Ontwerp
allerhande onverwagte nadraaie van die brande.
Tania Bester
REDAKSIE
Thabazimbi en sy teenstrydighede roep, en
Taalversorger
Ilze de Beer
ons gesels meer oor diere se rehabilitasie, jag
Advertensieverkope
in ekotoerisme en vele ander bedrywe in die
Larah Meyer: 072 329 8886,
area. Pa en seun dra die verantwoordelikheid
Chrisna Heuer: 082 049 1565
Letche-Ann Dewing: 079 519 7925
van generasies wanneer hulle op familiegrond
Kantoor
boer. Ons gesels met ’n dinamiese duo in
Mei-Li Coetzee: 072 396 5846
Baardskeerdersbos wat dié vaandel hoog dra.
Teken in op Plaastoe!
Alhoewel die droogte in die Noorde druk,
[email protected]
loop die Oranjerivier haar loop en die tafeldruifbedryf sien goed
Plaastoe! Digitaal
www.plaastoe.co.za/skryf-in
daarna uit. Ons kyk na vanjaar se oes en hoe die droogte die
Klets saam
bedryf beïnvloed.
www.facebook.com/Plaastoe
Vroeërjare is boere daarvan beskuldig dat hulle net op die stoep
www.facebook.com/LekkerBekkig
sit en tee drink, terwyl ander mense in die lande swoeg. Met die
Webtuiste
aanvang van tegnologie het hierdie gesegde amper waarheid geword www.plaastoe.co.za
Foto-kompetisie
omdat jy nou vanuit die ‘gemak’ van jou rekenaarstoel jou boerdery
[email protected]
kan bedryf. Dit het nie net ’n luuksheid geword om jou boerdery uit
Stuur die e-pos aan
die lug uit te kan bestuur nie, maar ook ’n noodsaaklikheid. Ons kyk
[email protected]
Skryf ook vir ons indien Plaastoe! nie beskikbaar is wanneer jy dit
’n bietjie hierna.
soek nie, met die bogenoemde inligting.
Dis lente en tyd om van jou bank af te klim en bietjie jou hande vuil Uitgewers
Uitgewers Plaastoe (Edms) Bpk
te maak in die tuin. Wanneer moet jy wat plant, en saam met wat?
www.plaastoe.co.za, Tel: 083 600 5110
Ons vertel.
Kopiereg
In die kolom oor dieregedrag maak ons ’n paar hanslammers
Plaastoe (Edms) Bpk 2017
Alle artikels, foto’s en inligting hierin bevat, behoort aan
groot, veral terwyl daar nog plek-plek bittere koue is. Die Molopo-
Plaastoe (Edms) Bpk en mag nie sonder toestemming herdruk
mot word ook van nader bestudeer en ons kyk watter probleme dit
of gebruik word nie. Die opinies wat uitgespreek word in hierdie
publikasie is die van die skrywer en is in geen verband die
vir beeste kan veroorsaak in die gereelde veeartskolom.
amptelike opinie van Plaastoe (Edms) Bpk nie.
Jou bakkie se binne- en bo -werke word beproef, veral indien jy ’n
reis sou wou aandurf in die Tankwa, waar bakkies harde bande kou.
Ons stop hoeka in die reiskolom by ’n karbegrafnis in die Tankwa.
R.I.V. O ja, en ons praat ook oor mango’s.
LekkerBekkig
is besig om haar
skryf aan ons ...
potjie te roer en
Kry jou Plaastoe! nou
te stook vir ’n
by die volgende afsetpunte:
teken in ...
vale. Lees haar
Indien jy wil inteken om
storie en sommer
Spar, Woolworths, petrolstasies,
koöperasies
landswyd, apteke en kleiner
seker
te
maak
Plaastoe!
ook meer oor
E-pos — [email protected]
handelaars. Indien jy wil hê ons moet
word elke maand by jou
potjie en pie.
Pos — Plaastoe!
Plaastoe! in jou area versprei skryf vir ons ’n
huis afgelewer, of indien
e-pos
waarin
jy
die
volgende
inligting
Daarsy. Nog
jy vorige uitgawes van
verskaf: jou naam, area waarin jy
die tydskrif wil bekom,
’n maand, nog
verspreiding wil hê, bv. Wes-Kaap, naam van
skryf ’n e-pos aan
dorp, naam van winkel bv. Spar, Cinnamon
’n seisoen en
[email protected]
Square, Gordonsbaai, Wes-Kaap, en hoeveel
amper nog ’n jaar.
met die besonderhede.
eksemplare jy dink in die area sal verkoop.
Kostes van vorige
Vorentoe!
https://www.facebook.com/plaastoe/
Stuur die e-pos aan
e
M arl l en
Bram ey
uitgawes is R35 plus
posgeld, per eksemplaar.
[email protected]
Skryf ook vir ons indien Plaastoe! nie
beskikbaar is wanneer jy dit soek nie, met
die bogenoemde inligting.
Plaastoe! September 2017 3