Plaastoe! Plaastoe! september 2017 150dpi digital single | Page 4

4 WIE, WAT, WAAR EN HOEKOM NIE Jou kalender van gebeure in en rondom die landbou 6 BROKKIES Nuus wat ons aandag getrek het die afgelope maand INHOUD 8 THABAZIMBI SE TEENSTRYDIGHEDE Van wilde mak diere, ekotoerisme en jag, bobbejane jaag en grootmaak, bekruiptegnieke en vele meer 16 RIVER OF SWEETNESS The magical Orange River gives lift to the stark surroundings she runs through. She feeds the table grape industry and much more. 20 DOHNES OP WEIMIELIES Danie Bruwer, ’n Dohne merinoboer in die Paul Roux-distrik, vertel hoe weimielies gebruik kan word om maksimum prestasie by ooie en lammers te handhaaf. 22 SAGTE BAARD IN BAARDSKEERDERSBOS Pa en seun deel ’n skaapkop, plaasmark en uiteindelik ’n plaas. 28 AFSTANDSWAARNEMING SE PLEK IN SUID-AFRIKA SE LANDBOU Vêr van jou goed, naby jou skade? Nie hedendaags nie. Ons kyk na afstandbeheer en hoe om jou boerdery van agter jou rekenaar te beheer. Of dalk van die stoep af … 32 WILDFIRE, THE NEW NORMAL? Knysna, the aftermath. We look at the effects of the destructive fire that raged on the East Coast of the Western Cape and talk to people behind the scenes who have to anticipate what the after- effects of the fire will be. 40 SPRING INTO ACTION Get your garden ready for summer. Preparation of soil, vegetable planting as well as companion planting for best results. 44 VEEARTS Molopo-mot en die probleme wat dit vir beeste voorspel. 46 DIEREGEDRAG Hanslammers kan in droogtetye vermeerder. Hoe laat jy hulle nie net oorleef nie, maar floreer. 48 4X4 Jou bakkie se binne- en bowerke 52 OP REIS Van mango’s en ’n karbegrafnis. Kom grawe saam. 60 LEKKERBEKKIG Potjie en pie met ’n klein slaai. 65 KOOPGIDS Dienste, produkte, eiendom en leefstyl 2 Plaastoe! September 2017