OQG 2015 - Row by Row Quilt | Page 7

Ry 5 – Appliek “pansy” of rosie Hierdie blokkie is die keuse van die Langenhovenparkies. Blokgrootte 5½ dm x 5½ - sluit naattoelating in. Finale grootte wanneer in rytjie vasgewerk – 5dm x 5dm Kleure van jou keuse. Appliek met satyn, komberssteek – hand of masjien. 5½dm x 5 ½dm 5½dm x 5½dm