OQG 2015 - Row by Row Quilt | Page 6

Ry 4 – Kwetters se Kruis Blok 5½ dm x 5½dm – naattoelating ingesluit. Wanneer in rytjie vasgewerk is blok se finale grootte 5dm x 5dm. Kan met “paperpiecing” gedoen word of andersins tradisionele metode. Maak die blokkie in die keuse van die kleurskema wat jy vir die kwiltjie gekies het. Let op na kontras sodat die Kruis duidelik sigbaar sal wees.