Northern Hills Xmas 2014 December Xmas Issue 2014 | Page 12

ARTICLE / REGSADVIES van die ongeluk (of dit byvoorbeeld bewolk was of gereën het); D  ie verkeersvloei ten tye wat die ongeluk plaasgevind het – was die pad redelik stil of was dit spitsverkeer, het die verkeer vinnig gevloei of stadiger beweeg; A  nder toestande wat ‘n rol kon speel, bv. ‘n nat pad, bosse wat op ‘n hoek groei en die sig na aankomende verkeer belemmer, ‘n gat in die pad waarvoor jy moes uitswaai, kinders wat oor die pad gehardloop het, ens. 5. Inwinning van persoonlike besonderhede Ruil die volgende persoonlike besonderhede met die verkeersbeampte op die toneel / die bestuurder of eienaar van die ander voertuig uit en win ook die inligting van die eienaar / bestuurder van die ander voertuig in: V  olle name, van en identiteitsnommer; F  isiese woonadres en kontaknommers; B  estuurslisensienommer; F  abrikant, model, kleur en registrasienommer van voertuignaam; B  esonderhede van ooggetuies (volle name, van, identiteitsnommer en kontaknommer); B  esonderhede van die versekeringsmaatskappy (indien enige) Indien ‘n verkeersbeampte op die toneel is, kry ook sy/haar volle name en die stasie waar hy/sy in diens is. 6. Insleepdienste ‘n