Musiek 247 vol1 | Page 5

Appelblou

5

Sonskyn In Die Aand

Appelblou is slaggereed vir 2014 en Daniel hoop dat Sonskyn In Die Aand alle verwagtinge sal oortref. Hy reken dat meestal jongmense tussen die ouderdom van 18 en 40 hoofsaaklik van die tipe musiek op die album sal hou. “Daar is wel rustige liedjies op die album waarvan ouer mense dalk ook sal hou maar ek dink hulle sal moontlik deur jonger mense daaraan blootgestel word.”

Hou hierdie groep dop in 2014. Wie weet, dalk is Appelblou se musiek een van die dae op die silwerdoek te vind.

Sms TEMA2 na 32113 en jou naam en van om vir Appelblou te stem vir die Tempo Toekennings. 20 smse per selfoonnommer word toegelaat..

Appelblou - Daniel Po

etv Sunrise