Musiek 247 vol1 | Page 13

Afriganza 2014

Lorem ipsum dolor sit

HANNAH LAMGHOUT

Was daar dit was WOW!!!!

HANNETJIE PELSER

Dit was 'n belewenis, baie dankie!

TANYA JACOBS

Thanks Afriganza team for an amazing show, and wonderful evening. Excited to see this growing even bigger next year! **Greetings,

HENK JOUBERT

Was awesome gewees!!!!!

PIETER CRONJE

Ongelooflike ,ons is geseën met die beste talent in Suid Afrika!

KAREL

Dit was magic, daai oomblik toe Andre Swiegers een van sy bekendste liedjies sing Blou en die hele Carnival Big Top sing saam.

ZACK KRIEL

Was by al die ander vertoning, moet se julle het dit oortref.

DOREEN JANSEN

volgende jaar is ek weer daar die beste show ooit!

KOOS FOURIE

Rooies jy is die beste!

ALMA BESTER

Dankie ! Dankie ! dat julle ander kunstenaars ook n geleentheid gee, dit was so lekker om nuwe talent ook vir die eerste keer tesien. Ek is trots Afrikaans en dit is die beste wat ek nog gesien het.

GERT BOTHA

WHAT A SHOW! Julle kan maar, ek en my gesin het dit baie geniet. Elke oomblik !

MEER FOTO'S BESKIKBAAR OP FACE BOOK

2014

13