MARKtoe! September 2026 - Uitgawe 141 | Page 6

LANDBOU
LANDBOU

Meer as koring in die Swartland –

Eendekuil se produsente bou veerkragtigheid deur diversifikasie

Woorde: Danie Keet | Fotografie: Mia Truter

Van koring en aartappels tot rooibos, sitrus, vee en kruieprodukte – Eendekuil se produsente gebruik diversifikasie om risiko te versprei en nuwe inkomstestrome te skep. MARKtoe! besoek vier boerderye wat aanpas by’ n verande- rende landbou-omgewing.

6 MARKtoe! September 2026