LANDBOU
LANDBOU
9.
9. Dohne-Merinoskape word hoofsaaklik vir hul vleis aangehou en Willie hou’ n wakende oog oor die kudde.
aanbied. Ons vervaardig kapsules, poeiers, rome en velsorgprodukte vir die plaaslike mark sowel as vir uitvoer en gebruik verskillende van hierdie kruie in verskillende kombinasies. Dit kan vir’ n verskeidenheid kwale gebruik word en die getuigskrifte wat ons ontvang het van mense wat dit met groot sukses gebruik het, kan al boekdele vul.”
Herman sê kankerbos is tradisioneel as behandeling teen vigs gebruik.
“ Daar was jare terug onderhoude op die radio hieroor en aan die einde van die gesprekke het die mense‘ Zithande’ geskree. Ons het vasgestel dit beteken‘ I care for you’ en dit het ons handelsnaam geword.”
“ By baie mense het die drink van kankerbosaftreksel al’ n instelling geword. Dit het’ n bitter smaak en daarom verkies van ons klante om eerder die kapsules te drink. Dit gee mense lewenslus, energie en laat jou oor die algemeen beter voel. Dit kan ook as deel van’ n gesonde leefstyl gedrink word. Die bekendste eienskap van kankerbos is dat dit immuniteit bevorder.”
Die verwerkingsproses van kankerbos en die ander kruie is baie soos dié van die rooibostee en volg’ n siklus van oes, opkerf vir tee, droging of maal vir poeiers, en verpakking.
46 MARKtoe! September 2026