MARKtoe! SEPTEMBER 2023 Uitgawe 108 | Page 55

LANDBOU
Links : Elliot Jonas , Liaan Adriaans en Johny Davids is van die werkers wat al lank saam met Dirk boer en die skape baie goed verstaan . Regs : Hierdie tyd van die jaar is opvolgreën belangrik vir die groei en korrelvorming van die graan . Dirk plant koring , hawer , gars en kanola .

“ Natuurlike telling is goed , maar in ‘ n sin beperkend . Met natuurlike teling kan vier ramme dalk 100 ooie dek , maar met kunsmatige bevrugting kan ek met een ram 200 ooie dek .”

Dirk vertel dat hul stoet in die

verlede al baie pryse gewen het , maar dat daardie skoue nou iets van die verlede is .

“ Ons probeer ons bes en het in die verlede heelwat skoue gedoen , hoofsaaklik vir bemarking . Daardie veilings het dikwels die

3 Step Steel Funky Colour Ladder
PT2060-3
Available at your nearest Agrimark store
6 Step Aluminium Platform Ladder with Handrail
AO113-106