LANDBOU
“ Ons het ‘ n baie klein venster vir oes omdat ons ook somerreën kan kry . En die wind kan groot skade aan die graan aanrig as dit ryp is en die saad uitgewaai word en verlore gaan . Juis daarom moet ons met groot , duur implemente werk om die oes so vinnig moontlik in te samel . Ons en die boere in Kanada is die enigste saaiboere wat hierdie metode volg . Dié stelsel het natuurlik tot gevolg dat dubbele uitgawes vir die oesmasjiene aangegaan moet word .”
Dirk glo die merino is uit en uit ‘ n wolras , alhoewel daar ander skaaprasse soos die Döhne-merino is wat ook goeie wol lewer . Die SA Vleismerino is ook volgens hom ’ n wolras , maar uiteraard word dit meer vir vleisproduksie geteel en
Die netjiese plaaswerf op Merino is tekenend van ‘ n goed geoliede besigheid waar gefokusde boerderypraktyke toegepas word .
GRADEER OP NA DIE HOË GEHALTE-KLEPREEKS VAN TORRENTI
Torrenti is ‘ n hoëgehalte koper- en PVC-klepreeks wat die vloei van water effektief beheer . Hierdie reeks is spesifiek ontwikkel vir die strawwe toestande wat besproeiingstelsels in Afrika se uiterste weerstomstandighede vereis .
Torrenti-vloeibeheerkleppe word vervaardig volgens die nuutste internasionale tegnologiese ontwikkelings en waarborg dat die produkreeks aan die hoogste gespesifiseerde standaarde voldoen .
Beskikbaar by deelnemende AgriMark-handelstakke . Die Torrenti-reeks word eksklusief versprei deur .