MARKtoe! SEPTEMBER 2023 Uitgawe 108 | Seite 42

LANDBOU
Goeie bouvorm is een van die karaktereienskappe wat in die Weska Döhnemerino ’ s gesien kan word .

gaan in die Karoo , 38 kg tot 40 kg dra , maar dan is daar baie vet by die vleis en slag dit maar ongeveer 18 kg uit . Vir ‘ n A6-lam kan jy dalk R80 / kg kry en vir ‘ n A2 R100 of minder en jy verloor gou geld vir ‘ n te hoë vetinhoud . Hy bemark sy lammers deur plaaslike agente of slag self by die plaaslike slagpale en verkoop die ramme op produksieveilings .

In hierdie geweste is water nogal ’ n probleem en sedert die

0 MARKtoe ! September 2023