BESKERMING WAT SO HARD WERK SOOS JY
Beskerm jou kudde se gesondheid met Drastic Deadline ® . Ons hardwerkende opgietmiddel word al vir meer as 35 jaar suksesvol deur Suid-Afrikaanse boere gebruik vir die effektiewe beheer van uitwendige parasiete . Kies Suid-Afrika se eerste keuse in bosluisbeheer , want as jou vee jou lewensbestaan is , is net die beste goed genoeg .
Steriliseer vroulike bosluise Reënvas Bruikbaar van hoef tot horing Geen onttrekkingsperiode vir vleis nie Volgehoue behandeling voorkom herbesmetting
Verwysing : 1 . Lêer data . Drastic Deadline™ Reg . nr .: G0723 ( Wet 36 / 1947 ) / Namibië NS0 Reg . nr .: V14 / 18.3.3 / 1282 ( Wet 13 / 2003 ). Bevat : Flumetrien 1 % m / v . Registrasiehouer : Elanco™ Dieregesondheid ( Pty ) Ltd . Reg . nr .: 2019 / 163893 / 07 . N1 Besigheidspark , Ou Pretoriapad , Kosmosdal Uitbreiding 7 , Gauteng , 0157 . Tel : + 27 12 657 6200 . Drastic Deadline™ , Elanco™ en die skuinsstreep-logo is geregistreerde handelsmerke van Elanco™ of hul geaffilieerdes . Elanco™ Hulplyn : 0861 777 735 . PM-ZA-22-0046