MARKtoe! Oktober 2025 Uitgawe 131 | Page 64

WINKEL
WINKEL

Die groter winkel beteken dat daar nou’ n groter verskeidenheid produkte aangebied word. Vriendelike en kundige personeel staan reg om klante te bedien, terwyl daar nou ook genoeg veilige parkering beskikbaar is.

“ By Agrimark Philippi is alle klante belangrik, maak nie saak of hulle groot of klein produsente, brandstofverbruikers, of terloopse besoekers is nie.”

Die winkel se heropening is van 28 tot 30 Augustus gevier.“ Ons het vir drie volle dae heerlik feesgevier. Mense het kom kuier terwyl ons verskaffers hul produkte uitgestal het en gratis geskenke uitgedeel het. Besoekers kon heerlike kos koop, die musiek geniet en die nuut ontwerpte winkel bewonder,” vertel hy.

9. Pragtige warm baadjies teen kompeterende pryse is net die regte teenvoeter vir bibberweer. Die winkel bied’ n verskeidenheid klere en skoene vir verskillende werksomstandighede aan.

9.

64 MARKtoe! Oktober 2025