MARKtoe! Oktober 2025 Uitgawe 131 | Page 62

WINKEL
WINKEL

3. 4.

5.

3. Jerome Samson, winkelassistent, help klante alte graag met Agrimark Philippi se nuwe verfmengdiens. Hulle kies die kleur en dit word vinnig gemeng terwyl hulle sommer daarvoor wag. 4. Handskoene in verskillende kleure en groottes vir verskillende take is ook te koop. 5. Agrimark Philippi spog met’ n nuwe voorkoms – en 300 vierkante meter meer spasie vir’ n uitsonderlike koopervaring!

62 MARKtoe! Oktober 2025