MARKtoe! Oktober 2025 Uitgawe 131 | Page 60

WINKEL
Deur: Clivé Burger | Fotografie: Mia Truter
WINKEL

1.

Agrimark Philippi

’ n Splinternuwe sikspens in sy nuwe baadjie

Buite sien mens dit, maar sommer met die intrapslag, ruik mens dit ook. Splinternuut – net soos die binnekant van’ n nuwe motor, direk uit die fabriek.

Deur: Clivé Burger | Fotografie: Mia Truter

1. Agrimark Philippi se vriendelike personeel is, van links: Leon Henn, Vivienne Raise, Ashleen Thomas, Jerome Samson, Aahsiq Gallie, Adrian de Minck, Nico Sias, Jaquin Cloete, Sasha Lucas, Kyle O’ Shea, Rochelle Samuels, Bianca Paul, Deon Solomons, Earl Hine, Samantha Petersen, Shaun Pienaar, Bradley Jafta, Elton van Rooi, Bianca Johannes en Nadine Constance. Heel voor is Alfred de Mink.

60 MARKtoe! Oktober 2025