MARKtoe! Oktober 2025 Uitgawe 131 | Page 58

LANDBOU
LANDBOU

“ Nee wat, ons wil nie verkoop nie. Ons is gelukkig hier. Waar moet ons dan gaan woon? En wat moet ons met al die miljoene maak?”, vra Brian skouerophalend.

Dít is twee mense wat regtig nie weet wat hulle met’ n miljoen sou kon doen nie— soos Lukas Maree sou sê.

Vrede, dít het hulle wel.

58 MARKtoe! Oktober 2025