MARKtoe! Oktober 2025 Uitgawe 131 | Page 43

LANDBOU
LANDBOU

het, vat dit soms twee dae of meer om dit weer reg te maak. Tyd is geld,” voeg Volkmar by.

Die boorgate waaruit hulle die blomme natmaak, se pompe is in geboue met dubbelbaksteenmure en betondakke— anders word dit ook gesteel.

“ Ons het allerhande maniere probeer, soos sekuriteitsbeamptes, elektriese heinings en waghonde.’ n Omheining sou baie geld kos, en ons sou nog steeds met probleme gesit het. Niks hiervan het vir ons gewerk nie, en daarom probeer ons om dit wat die skelms lok, sover moontlik uit ons boerdery en besigheid te verwyder.”

Günther sê hulle doen in hul besigheid niks op so’ n skaal dat hulle dit nie self kan hanteer nie. Dit beteken egter dat

10. Die plantjies word met die hand geplant, elk in sy eie draadvierkant om ondersteuning vir die groter plant te verseker.

10.

MARKtoe! Oktober 2025 43