MARKtoe! Oktober 2024 - Uitgawe 120 | Page 98

LANDBOU
LANDBOU

8 .

8 . Water word uit ’ n kanaalstelsel vanaf die Gariepdam tot op die plaas in bergingsdamme gevoer vanwaar dit verder versprei word vir besproeiing van die boorde .

ouer as 40 jaar te word , met volle produksie binne 7 jaar , afhangend van die versorging . Opbrengste van tussen 40 t / ha en 120 t / ha is algemeen , afhangende van die variëteit . Die grondgesteldheid is van groot belang , en Hennie en sy span probeer organiese materiaal , yster , en mikro-elemente in die grond terugploeg . Hoewel hulle nie organies boer nie , fokus hulle op gesonde grondversorging .

Vanjaar se suurlemoene was nie baie goed nie , hoofsaaklik weens die swak weer in September en Oktober verlede jaar . Die vrugte set gewoonlik vanaf September en gee dan drie sette – in September , Oktober , en weer in November , afhangend van die weer . Sedert September

50 MARKtoe ! Oktober 2024