MARKtoe! Oktober 2024 - Uitgawe 120 | Page 97

LANDBOU
LANDBOU

As dit te warm is , ontwikkel die vrugte nie kleur nie en moet dit deur opkleurkamers gaan , wat langer neem en

“ Verlede jaar het ons ongeveer 32 miljoen kartonne uit die vallei uitgevoer van die 19 000 ha wat hier geplant is . Met die nuwe aanplantings en uitbreidings van jong bome gaan ons binnekort tot soveel as 45 miljoen kartonne lewer .”

Die klimaat in die vallei laat die gebruik van alle variëteite toe , behalwe sommige vroeë variëteite , omdat die koueeenhede te laat voorkom . Hulle benodig eintlik koue reeds in Maart en April , maar hier kom dit eers teen einde Mei .

Die verskil tussen dag- en nagtemperature beïnvloed die opkleur van die vrugte . ekstra koste meebring . Sodra die vrug gepluk is , begin sy raklewe afneem , en dit moet so gou moontlik in ’ n koueketting geplaas word om raklewe en gehalte te verseker . Die goeie grond in die vallei laat bome toe om