LANDBOU die naam Disco Chicks bedryf word ?
LANDBOU die naam Disco Chicks bedryf word ?
Benewens die braaikuikens en sitrus , maak Africanos , ’ n vyfster-gastehuis met 12 kamers en ’ n konferensiesentrum net buite Addo , ’ n wildsplaas , die Waterfront Boetiek Hotel langs die Vanderkloofdam , ’ n hoogaangeskrewe Bonsmara-stoet , ’ n boerbokkudde en planne
“ Alhoewel ons grootste besigheid in die produseer van sitrusvrugte is , het ons begin om ook braaikuikens groot te maak en dit deel van ons diverse mandjie produkte te maak .”
vir ’ n melkery ook deel uit van die Venter-aanbod . Venter Boerdery se plase dra name soos Buckkraal , Two Step , Disco , Trenley , Hopefield , Hardrock , Tango , Intsomi , Foxtrot , Kuduskloof en Middeldrift .
4 . Boeram se Bonsmara-stoet is sy trots en een van die top 10 in Suid-Afrika op die Stamboek-register .
4 .
MARKtoe ! Oktober 2024 25