MARKtoe! Oktober 2024 - Uitgawe 120 | Page 44

LANDBOU kantoorgebou wat uitkyk oor die sitrusboorde van die Sondagsriviervallei . ’ n Mens kan dalk geïntimideer voel deur die omgewing en besef vinnig dat dit nie ’ n hier-jyonderneming is nie en dat hier dinge gebeur , maar gou besef jy dat dit steeds gedoen word met liefde vir die grond en landbou as een van die groot dryfvere van hierdie suksesvolle en diverse onderneming .

“ Ons gaan nie praat oor hoeveel hektare ons boer of hoeveel kartonne of ton per hektaar ons oeste lewer nie .

2 . Die uitgebreide sitrusboorde van Venter Boerdery naby Kirkwood .

2 .

MARKtoe ! Oktober 2024 23