MARKtoe! Oktober 2024 - Uitgawe 120 | Page 32

LANDBOU
LANDBOU

200 palette , of 265 ton , in ’ n tienuurskof ,” sê hy .

Die paklyn word leeggepak met elke lopie , en enige ongewenste vrugte word verwyder om naspoorbaarheid en fitosanitêre vereistes te verseker .

Die verpakkingsproses gebruik groot hoeveelhede water – sowat 23 000 liter per dag . Die afvalwater word in ’ n verdampingsdam langs die pakhuis gestoor vir hergebruik in omliggende boorde as deel van die pakhuis se biodiversiteitsbestuur .

Tydens verpakking word daar voortdurend monsters geneem deur verteenwoordigers van die Departement van Landbou en PPECB om gehalte te waar-borg .

Na verpakking word die vrugte in ’ n koelkamer by 2 ° C tot 4 ° C geberg en dan vir verspreiding uitgelaai . Elke aspek van die pakhuisproses is dus noodsaaklik om die beste moontlike aankoms van produkte in die markte te verseker .

9 . Shelwon Zaaimans is die produksiebestuurder in die pakhuis en sien om na al die pakbedrywighede .

9 .

MARKtoe ! Oktober 2024 17