MARKtoe! Oktober 2024 - Uitgawe 120 | Page 31

LANDBOU
LANDBOU

8 .

8 . Die laaisone vanwaar die vrugte uit die koelkamers in vragmotors gelaai word vir vervoer na die hawens vir uitvoer .

die aantal werkers wissel van seisoen tot seisoen .

“ Maar elke jaar raak dit meer ,” sê hy laggend .

“ Afhangend van wat gepak moet word , neem die aantal werkers toe . Vanjaar het ons sitrus in plaaslike marksakkies en grootmaathouers gepak , wat meer handearbeid verg . Tydens ons pakseisoen , wat in April begin en tot September duur , het ons gemiddeld tussen 175 en 200 werkers . Ons probeer hoofsaaklik plaaslike arbeid gebruik , en deur die jaar het ons

15 permanente werkers in die pakhuis .”

Shelwon Zaaimans bestuur die produksie en alle prosesse tydens verpakking . Sy pakprogram word ingestel volgens die spesifieke produkte van produsente en die markte waarheen die vrugte versend word .

Shelwon verduidelik dat hulle teen ’ n vinnige tempo werk .

“ Van die aankoms van die vrugte tot dit in die karton is , neem ongeveer 15 minute . Ons pak gemiddeld

16 MARKtoe ! Oktober 2024