LANDBOU betrokke by die verpakking van Boertjie Nel se sitrusvrugte .
LANDBOU betrokke by die verpakking van Boertjie Nel se sitrusvrugte .
“ Toe hy sy droom met ons deel dat hy graag sy eie pakhuis wil oprig , het ons die pad saam met hom begin stap . Dit was vir ons albei lekker om iets van die staanspoor af te begin ,” vertel Adri .
Burger vertel dat hulle nie net Boertjie se vrugte verpak nie , maar ook kontrakverpakking vir ander produsente doen . Die uitvoeragent van Daltrus is FVC International .
“ Ons vrugte gaan na baie lande soos Europa , die Midde- en Verre Ooste , asook Kanada en Rusland . Van hierdie lande het streng beheermaatreëls ; veral die fitosanitêre vereistes is baie hoog . Ons kan nog nie na die VSA uitvoer soos die Wes- Kaap nie weens die probleem met swartvlek . Vrugte word in vertoonkartonne gepak vir supermarkte , maar meestal in
4 . Meer as 3400 plastiekkratte is buite die pakstoor opgestapel vir gebruik deur kliënte van die pakhuis .
4 .
MARKtoe ! Oktober 2024 11