LANDBOU
LANDBOU
3 .
3 . Die reuse-pakhuis van Daltrus digby Addo word tans gereed gemaak vir die nuwe seisoen
Adri , soos sy self sê , is ’ n Karoo-meisie wat op Prieska grootgeword het op ’ n vee- en saaiboerdery . Via vriende het sy in die sitrusbedryf beland terwyl sy ’ n rekenaarprogrammeringskursus in Gqeberha gevolg het .
“ As jy in ’ n pakhuis werk , raak jy deel van elke aspek van die bedryf : van vrugteontvangs tot gehaltebeheer , uitlaai en die bestuur van mense . Jy moet die hele ketting van die bedryf in die pakhuis verstaan om dit doeltreffend te bestuur ,” verduidelik sy wanneer sy die ‘ wat-doen-jy-vraag ’ beantwoord .
Albei van hulle het meer as 20 jaar se sitruservaring en was al in die verlede
10 MARKtoe ! Oktober 2024