rondlê, troeteldier- of weggooikos buite hulle bereik te bêre, krake, gate en ander opening in mure en fondasies te seël, en kombuise, stoorareas en buitegeboue skoon en netjies te hou.
Vir doeltreffende beheer, is die regte produk op die regte plek noodsaaklik.
www. agrimark. co. za
• Protek Rat and Mouse Pellets is ideaal om in moeilik bereikbare plekke soos muurholtes of ander knap plekke waar rotte en muise beweeg, te plaas.
• Protek Rat and Mouse Wax Blocks is vogbestand wat die raklewe van die lokaas verleng en konsekwente doeltreffendheid oor tyd verseker.
• Protek Rat and Mouse Grain Bait is veral geskik vir gebruik teen muise en kan gebruik word waar daar geen of min voedsel-kompetisie byvoorbeeld hondekos of voëlsaad is nie.