LANDBOU
6 .
6 . Druiwekorrels word gesorteer voor dit in die kelder verkoel word .
gravitasie ontwerp en beurtkrag raak hulle dus nie . “ Ons meet ook die vog in elke blok en pas ons waterprogram dienooreenkomstig aan wat goeie waterbestuur moontlik maak ,” vertel hy .
Die landgoed se wynreekse is die Single Vineyard-reeks met ses verskillende wyne , die Mountain Range met vier wyne , en die Limietberg Exclusives , Doolhof se vlagskip . Doolhof maak ook die Doolhof Rosé 2020 en die Karen
Zoid Sy Raas , waarby hierdie mooie woorde op die webwerf verskyn : “’ n Boodskap is ’ n bybel ; ’ n boodskap is ’ n brief ; ’ n boodskap breek jou hart en maak jou ook weer lief ; die skrywer en die draer van al die woorde weet dit is soms belangrik om te onthou om te vergeet .” Daar is ook twee Magnums , die Doolhof Merlot 2020 en die Doolhof Rosé .
Onder die etiket Limietberg Exclusives is die Bloedklip Malbec , Môrestond Chardonnay en
MARKtoe ! Maart 2023 45