MARKtoe! MAART 2023 Uitgawe 102 | Page 37

LANDBOU
2 .
2 . Die etikette vir Jorgensen ’ s en Wild Rose dui aan dat daar verskeie geure gin , vodka en absint beskikbaar is .

nie , maar dat al die bestanddele in glasbottels besigtig kan word .

Sy maak groot ysblokke met olywe , ment , roosmaryn , bessies , granaatpitte en aarbeie en elke drankie is so mooi , dit laat mens eers na jou kamera gryp voor jy die eerste slukkie geniet . Markus , hul oudste seun , is besig met sy distilleerkursus by Distillique en dan gaan hy vir Lloyd Mudarikwa , wat al vir bykans 22 jaar stook , help . Lloyd was destyds Roger se regterhand en die afgelope vyf jaar ook Quinn se regterhand wat die stokery betref . Die middelseun , Rickus , is mal oor rekenaars en is besig om hul aanlyn winkel te vestig en hul webwerf uit te brei . “ Dis een van ons groot tekortkominge – ons moet dit baie makliker vir klante maak om aanlyn te koop ,” verklaar sy .

Maar die familiegevoel bly vir Quinn belangrik . Hoewel hulle nasionaal versprei , wil hy nooit

MARKtoe ! Maart 2023 37