MARKtoe! MAART 2023 Uitgawe 102 | Page 30

LANDBOU
1 .
1 . Wyndruif-kultivars wat oor die drie plase versprei is , is hoofsaaklik wit : Chardonnay , Sauvignon Blanc , Nouvelle , Chenin Blanc en Irsai Olivér en rooi : Malbec , Grenache , Grenache Noir , Shiraz , Merlot , Petit Verdot en Cabernet Sauvignon , Rubernet . Elke kultivar is op die mees gepaste mikroklimaat en in die beste terroir geplant . In die warmer Wellington-distrik fokus hulle op massaproduksie .

“ Die regte goed word nou gedoen en ons het nou ook Wonderful en Emic aangeplant . Van die ouer bome waarvan die kultivars nie heeltemal geskik was nie , is uitgetrek . Ons het nou gevind dat jy granate volhoubaar hier kan boer .”

Die nuutste projek op die plaas is een van hul pa se geesteskinders , vertel die broers trots . “ Ons ken wyndruiwe en ons produseer uitste-kende kwaliteit en ons wou dit graag in iets uniek vasvang . Ons het so ʼ ’ n paar jaar terug – so 2013 , 2014 – ’ n vaatjie by FS Smit in die Paarl gekry , ’ n ou het die