MARKtoe! MAART 2023 Uitgawe 102 | Page 29

LANDBOU
4 .
4 . Die granate word met groot omsigtigheid in die kratte gepak , voor dit na die stoor vervoer word om uitgesoek en verpak te word .

lekker is , is dat dit is so drie of vier weke vroeër as jou tradisionele appelproduserende areas is . Hy kan nie so lank geberg word nie , maar dis nie sy doel nie .” Afristar en Afriblush werk lekker hier in die Wes-Kaap .

Die granate se geskiedenis strek veel verder terug . Sitrus het voorheen op die grond gestaan en in 2008 het granate hul plek geneem . Hulle het 9,5 hektaar gevestig . Die broers lag en sê dat hulle weer skoolgeld met hul spuitprogramme , water en kunsmis moes betaal .

At BM Power experienced sales s and technical staff provide over 30 years of industry experience to help make your next project as easy as possible .
Available at your nearest Agrimark store .

CONTACT US