MARKtoe! MAART 2023 Uitgawe 102 | Page 27

LANDBOU
2 .
2 . Granate word met die hand gepluk en sorgvuldig in pluksakke gebêre om enige merke te voorkom .

“ Ons het ook maar baie skoolgeld betaal met kultivars wat nie hier aard nie , en dis maar die probleem met pionierswerk . Ons het gevind dat die mikroklimaat hier toe nie geskik vir pruime is nie en toe maar nektariens en perskes aangeplant ,” beskryf hy .

” Van stilsit is hier geen sprake nie !”

“ Die kultivars wat ons die afgelope paar jaar van die kwekers ontvang het , was baie opwindend en so het ons in elke gewas die beste kultivars gevestig . Hier is

South Africa ’ s leading export label and printing systems supplier to worldwide fruit industries .
24 / 7 on site & remote TECHNICAL SUPPORT .
A fully dedicated and well seasoned AGRICULTURAL TEAM .
Full artwork DESIGN STUDIO .

Redfern has you covered this season in THREE simple steps !

KONTAK ONS GERUS : Jason van Tonder Business Development Co-ordinator , 082 441 6788 , Louise Faul Sales & Operations , 076 298 6722
@ redfernsa
Redfern Labels
www . redfern . co . za
A PROUD PARTNERSHIP Contact your nearest Agrimark for more information
OUR ACCREDITATIONS & STATUS