MARKtoe! MAART 2023 Uitgawe 102 | Page 15

LANDBOU
5 .
6 .
5 . Die druiwekorrels rus in die verkoelde kelder voor dit verwerk word . 6 . Al die sap is uitgedruk en die doppe word in die wingerde gebruik as deel van die plaas se kompos .

maar vanjaar wil hulle ’ n 20 jaar oue bekendstel omdat die internasionale lisensies nou ook goedgekeur is en dit uitgevoer kan word . Slegs 2 500 bottels van dié

versamelaarsitem sal beskikbaar gestel word .

Onder die nuwe Duitse oorhoofse bestuur , is die bemarking-strategie verander , nuwe markte betree en ’ n nuwe reeks , 14 Homes , ’ n sosiale handelsmerk wat verwys na die 14 werkershuise op die plaas , gevestig . Die wyn word in Duitsland gebotteleer , terwyl die ander wyne op die plaas in Wellington gebotteleer word .

Die aanplantings en wynreeksfokus vir die toekoms is ook aangepas en rooi kultivars en ’ n Bordeaux- en Kaapse versnit gaan voortaan die vlagskip en hooffokus wees . Aanplantings is nou Cabernet Sauvignon wat sowat 40-50 % beslaan , met Cabernet Franc , Merlot en Pinotage op die res . Leon

MARKtoe ! Maart 2023 15