MARKtoe! MAART 2023 Uitgawe 102 | Page 14

LANDBOU

Kendermann , Duitsland se bekende wyn-entrepreneur gekoop .

Leon het ’ n graad in wynkunde aan Elsenburg Landboukollege in Stellenbosch verwerf . Hy is passievol daaroor om wyne met ’ n Nuwe Wêreld-aanslag te skep en

3 . verduidelik dit deur te sê sy wyne is in die Franse tradisionele styl , maar hulle span nuwe tegnologie in wat saam met die meer tradisionele metodes gebruik word .

Leon het as ’ t ware met wyn in sy are grootgeword en baie geleer by sy pa , Coenie , wat vir baie jare ’ n dosent in wingerdboukunde by Elsenburg was , voor hy vir die voormalige Stellenbosch Farmers Winery ( SFW ) gaan werk het . Coenie het ook die Olof Berghbrandewynfasiliteit bestuur en natuurlik sit Leon dié tradisie op die plaas voort en word daar jaarliks gestook .

Napier Vineyards het gereeld ’ n vyf jaar oue brandewyn vrygestel ,

3 . Nadat die druiwekorrels van die takkies gestroop is , word dit in kratte gegooi en opgekap om weer onder die wingerdstokke te strooi om vog in te hou . 4 . Die trekkers loop met parstyd ’ n paadjie uit tussen die wingerde en die kelder . Johan van Rooyen se glimlag taan egter nie .
4 .
14 MARKtoe ! Maart 2023