Dewald Burger van Agrimark Grain in Malmesbury het hierdie springbok self geskiet en verwerk. Dit is’ n tradisie wat hy as kind in die Karoo geleer het en nou met trots aan sy eie seuns oordra.
Wat is dan nou lekkerder as om voor’ n kaggelvuur met’ n glas goeie wyn in die hand aan’ n stuk heerlike springbok-biltong of droëwors te sit en smul? En nog só veel te meer as jy dit self gemaak het!
Deur Clivé Burger
Dewald Burger saam met sy twee seuns, Rauch links( 12) en Ewan regs( 17), gereed vir die jag in hul jagklere.