MARKtoe! Junie 2025 - Uitgawe 127 | Page 7

LANDBOU
LANDBOU

maar hulle is nie ryk nie. Jy kan probeer om met boekgeleerdheid hier te kom boer, maar jy gaan nie ver kom nie. Om by die ouer mense aan te klop, is jou enigste behoud. Om hier te kan lewe, moet jy die Namakwaland met die biesmelk saam ingekry het. Dit is hoe die Namakwalanders hul madeliefies inkleur en die waarheid laat fleur.

MARKtoe! Junie 2025 7